Vir my, my.
Is dit nog okay.
Jy, jy.
Wat maak wat jy wil.
Tog sal ek nogsteeds wil.
Ek raak so bly.
Maar daar’s nie genoeg tyd, vermy.
So vir my, my.
Dis nog okay.
Vir my, my.
Jy sal nog kry.
Jy, jy.
Kan maak wat jy wil.
Miskien sal ek nogsteeds wil.
Vir my, my.
Dis mos okay.
Vir my, my.
Maar genoeg was toe al klaar te veel verby.