Een is nie hier nie.
Die ander een besig.
En jy is nie die regte een nie.
Een ken ek nog nie goed nie.
Die ander like ek baie.
En jy maak net dinge deurmekaar.
Daar is drie.
Maar tog ok geen.
Just say when
Een is nie hier nie.
Die ander een besig.
En jy is nie die regte een nie.
Een ken ek nog nie goed nie.
Die ander like ek baie.
En jy maak net dinge deurmekaar.
Daar is drie.
Maar tog ok geen.