Dit is nie altyd maklik nie.
Maanskyn en rose is rerig te veel gevra.
So mens moet so paar sakke sout opeet.
Saam.
Nie alleen.
Ek sal my alles gee.
En soveel meer.
Net sodat jy jy kan wees.
Weer.
Wie jy was.
Wie jy is.
Dit is nie altyd maklik nie.
Maar wie’t gesĂȘ dit sou wees.
Ek sal so paar sakke sout op eet.
En meer.
Vir jou.