Opstaan.
Werk gaan.
Terug kom.
Alles net dieselfde.
Alles net dieselfde.
Groot word.
Verveeld word.
Weg kom.
Alles weer dieselfde.
Alles weer dieselfde.
Moeg gewag.
Te veel gewag.
So wat nou gemaak?
Moeg gewens.
Te veel gewens.
So wat nou gemaak?
Wat nou gemaak?
Opstaan.