Soeter as heuning, lekkerder as lekker.
Die smaak, o, gee my waterbekke.
Sonde so soet, sonde so goed.
In die mond van hand.
Alles vir my soettand.
Verbode is my gode.
Nou ly ek in ‘n node.
My gedagtes deur.
Ek kan dit nie verdeur.
Sonde so soet, sonde so goed.
Ek sal deur die land.
Alles vir my soettand.
Die glure van al my sure.
Die wit kringe om my oë.
Hulle sê so.
Sonde so soet, sonde so goed.
Ek sal gee my hand.
Alles vir my soettand.
Soeter as heuning, ja, lekkerder as lekker.
Die smaak, o, maak my waterbekke.
Sonde so soet, sonde so goed.
Ek sal selfs gee my ander hand.
Alles vir my soettand.