Oseaan
Koorsig vonkel die oseaan. Sug van vroeg dagbreek. ‘n Kombers van trane spoel. ‘n Fluister eggo tergend. Jy is hier. Somer. Winter. Lente. Herfs. Konstant. Aanhoudend. Kan ek jou dieptes
Just say when
Koorsig vonkel die oseaan. Sug van vroeg dagbreek. ‘n Kombers van trane spoel. ‘n Fluister eggo tergend. Jy is hier. Somer. Winter. Lente. Herfs. Konstant. Aanhoudend. Kan ek jou dieptes
Dit is nie altyd maklik nie. Maanskyn en rose is rerig te veel gevra. So mens moet so paar sakke sout opeet. Saam. Nie alleen. Ek sal my alles gee.
Die lewe gaan op en af. Daar is hierdie eb en vloei. Soms gaan jy saam met die ritme. Soms verloor jy die beat. Die lewe gaan op en af.
Smag driftig na ‘n deuntjie. Met die ritme vlek my siel rooi. Klink op die verlede. Drink tot dronk oggend. ‘n Leë eggo oor en weer.
Opstaan. Werk gaan. Terug kom. Alles net dieselfde. Alles net dieselfde. Groot word. Verveeld word. Weg kom. Alles weer dieselfde. Alles weer dieselfde. Moeg gewag. Te veel gewag. So wat
Ons was altwee dieselfde. Die een so bietjie maller as die ander. Mettertyd het alles net natuurlik gekom. Alles het stuk vir stuk in plek geval. Maar iewers langs die
Jy het jou eie plek. Jou eie mense. Meer as wat jy nog ooit kon droom. Soveel geleenthede. Nog meer seeninge. Maar hoekom is daar nogsteeds iets wat kort? Is
Wat van my? En is, was en sal ek ooit wees. Selfs net ‘n vaagweg herinnering. Van iets wat so goed was. So perfek. Net reg? Wat van jou? En is, was en sal jy
Soms raak ek net so verlore in jou. En dit is net ook omdat ek van jou hou. Ja, soms raak ek net te verlore in jou. Miskien moet ek
Noem my sommer ou Gawie. Jou vriend. Jou pel. Jou tjom. Jy sal van my hou. Ek is sommer ‘n flippen nice ou. Moenie oor my worry nie. Ek val