Sing
Sing vir my jou woorde. Uit die diepte van jou hart. Wys vir my jou drome. Die van vreugde, sonder smart. Deur die klanke van jou lewe. Wys jy dat
Just say when
Sing vir my jou woorde. Uit die diepte van jou hart. Wys vir my jou drome. Die van vreugde, sonder smart. Deur die klanke van jou lewe. Wys jy dat
Jy laat my gil. Jy laat my spring. Op en af. Op en af. Ek ken elke woord. Elke ritme. Saam met jou. Op en af. Op en af. Dit
So hier sit ek. Met my dikbek lang gesig. Alweer. Déjà vu. Alweer. Hier gaan ek weer. Soos ‘n lewelose masjien heen. En weer. Nog ‘n keer. Alweer.
Sal jy agterkom as ek in die donker lê. Alleen en koud. Terwyl jy êrens anders sit. Sal jy agterkom as ek moeg is. Kwaad en geirriteerd. Terwyl jy agter
Een is nie hier nie. Die ander een besig. En jy is nie die regte een nie. Een ken ek nog nie goed nie. Die ander like ek baie. En
Ek’s bang om jou naby my te hê. Maar moet ook nie te ver dwaal nie. Want ek’s bang ek sit weer alleen. Ek’s bang ek val vir jou. Dat
Vir my, my. Is dit nog okay. Jy, jy. Wat maak wat jy wil. Tog sal ek nogsteeds wil. Ek raak so bly. Maar daar’s nie genoeg tyd, vermy. So
So dinge gebeur vir ‘n rede. Alles het sy doel. Nee, ek sien dit nie altyd nou nie. Ek haat hierdie kak gevoel. Ja, alles gebeur vir ‘n rede. Alles
So ek is ‘n stil mens. Jy wil praat mens. So ek is vervelig. Maar tog het jy my nodig. Ek wil graag luister. Jy wil my hoor fluister. En
Alles het net verkeerd geloop. Die meeste van my vriendskappe dood. Maar jy was daar. En ek was daar. Wie sou kon raai? Jy was jy. En ek was ek.